HIBISCUS COAST LINE
Going from the north coast to the east coast was heavy going, but mainly because we were getting used to our environment, and of course our gear. The scenery was something out of this world and the beaches great. The towns were so much closer to each other, in fact, virtually on top of each other, the further east we progressed. Very cute little holiday towns where nothing much happened out of season. It was excruciatingly hot and humid, but it made me feel alive and energized.
The people were amazing, but virtually everyone we met, thought that we were mad. There were even those who were becoming cross with us for not heeding to the dangers. The closer we got to the Transkei coastline, or otherwise known as the Wild Coast, more and more people were telling us about how rough and dangerous that was, and we especially met those who have hiked it before, who didn’t think we’d make it past Mzamba. What everyone failed to mention, was that there were no roads, whatsoever, or atm, or anything that someone who travels light, might be into. Anyway, scared out of our wits, we embarked on this piece of untouched heaven like aliens, popping up like mushrooms, wherever we went, which left locals mesmerized.
Showing posts with label Cycling Coastline: Part 1. Show all posts

Tuesday, 28 August 2007
Tuesday, 14 August 2007
THE DOLPHIN COAST

The way in which our journey unfolded was till this day a lesson in life that I will hopefully never forget. We bought a map, but relied mainly on direction from the locals of the areas we were traveling through. It made our route so much more difficult and unpredictable, but we reckoned it’s the journey that matters, not the route. As we meandered along, heading south towards Cape Town, we had many weird and wonderful encounters. The weirdness originated mostly from having absolutely no idea what to expect next, and also from being approached by anyone, at any given time. We were exposed to all the elements, of which human nature was the scariest. I am happy however, to be able to say, that that is a myth, if one takes a look at all we have received from complete strangers. People were fascinated by our story, and our travels, and whenever we found ourselves in a fix, it wasn’t long before someone lends a helping hand. The first week of our journey, consisted mostly of trying to find balance and be comfortable on the bicycles, to get used to the traffic, when there’s mostly little to no shoulder to ride on. We carry a heavy load, and take up a sizeable portion of the road.
There wasn’t a day that went by, in the first stages of our travels, that I didn’t at least once, have the urge to phone home and ask to be picked up. Physically it was one of the most draining, challenging things I have ever done. Once the uncertainty and fear of the unknown subsided a little, we relaxed, and absorbed the magical energy of everything that surrounded us.
It’s amazing to witness the changes in cultures, the further along we went. Sometimes, it was truly unbelievable to think that we all grew up in the same country. Then again, when you have 11 official languages, and God only knows how many different cultures, it’s bound to be a bit different. The places we ended up in sometimes, was to say the least, very scary at first, but always turned out to be a beautiful encounter. To me this was a lesson never to judge, and never to presume, just because you are not familiar with something. As long as you keep in mind, that your contribution to any given situation, determines the outcome. If you believe, beyond a shadow of a doubt, that it’s all good, you’d be all right.

Wednesday, 18 April 2007
EK ONTHOU DIE EERSTE DAG
Ons het 23 Oktober 2005, weggetrek vanuit St Lucia. My ouers het ons hier kom aflaai, seker maar beter as ons so ver is, anders vreet die worry van waar langs die pad is my kind vanaand jou op. Die kusdorpe is redelik naby mekaar, so dit is heel moontlik, om elke aand op ‘n nuwe dorp te slaap. Die binneland, ‘n ander saak, veral van Rustenburg af, die gevare klink net soveel meer, want ons koop die Beeld en die Rustenburg Herald, wat vertel van local gevare.
Ons hele fietstoer was in ‘n japtrap beplan, net sommer besluit dis so, en ons maand kennis gewerk, toe is ons weg. Ek kan vandag nie eens meer onthou hoeveel mense het ons uitgelag nie, veral vir my, want Maria het darem ‘n goeie sport agtergrond en het net nou die dag provinsiaal hokkie gespeel, maar ek kan nie eers behoorlik agteroor bliksem nie, nevermind fiets trap van St Lucia af Kaapstad toe. Om alles te kroon het ek ‘n hewige rookverslawing wat dit destemeer onwerklik laat klink. Nietemin, ons het ons fietse gekoop, het self die drarakke gemaak wat ons bagasie moes dra, en die mandjie voor, wat elk ‘n Jack Russel van sowat 6 maande moes dra. Daar was nie tyd vir oefen of die gewig op die agterkant uittoets nie, ons moes werk, sodat ons darem kon survive vir ‘n rukkie.
My pa het gewaarsku dat die bagasie ‘n bietjie wyd geskat is, maar ons weet mos beter. Hulle het skaars weggetrek oppad huis toe, toe ons agterkom dat daar nie ‘n manier is wat die hele spul agterop die fiets wou pas nie. Die een kollosale rugsak tot barstens toe vol, het ons per geleentheid terug huistoe gestuur, en vir die ander een moes ons 5 kms buite St Lucia omdraai en hom by mense los wat ons van geen kant af ken nie. Later moes ons met groot teleurstelling uitvind dat die twee mensies toe nie so eerbaar was as wat hulle voorgegee het nie, want die sak het blykbaar weggeraak, met my hele cd kolleksie sowel as Maria se Nikon digitale kamera, discman, en nog vele meer.
Ag wat, ‘n mens moet seker maar partymaal tevrede wees om te verloor ook. In alle geval, dit het ons met die omdraai slag ‘n paar dae geneem om weer weg te trek, want die groot bang het ons beetgepak. Daai 5 kms was genoeg om enige mens se hare te laat regop staan. Ek kon nie eens op my fiets balanseer nie, en asemhaal tussendeur was tevergeefs. Uiteindelik hoor ek my pa se stem hier in my agterkop, wat se: ‘moenie worry nie ounooi, ek weet jy gaan nie eers 2 dae haal nie, maar bel my net, ek is dadelik daar om jou weer op te laai.’ Toe spring ons op soos een man en begin trap! Dit was maar rukkerig, en ons het nou al ‘n globale bedrag gespandeer op gastehuise, waar ons weggekruip het vir die oomblik. Die onbekende. Dis darem ‘n vreesaanjaende ding. Klink alles goed as ‘n mens daaroor sit en gesels, maar as jy by die diepkant inplats, dan spartel jy vir lewe en dood.
Soos nou, net 15km buite St Lucia kry ek ‘n pap wiel. Kan nie dink dat ek al ooit ‘n fietswiel geruil het nie, want toe ek klein was, het ek van die ‘permanent tubes’ gebruik. Daar’s blykbaar altyd ‘n eerste keer. Ek probeer eers om die wiel te ruil met al die bagasie agterop, maar kom gou agter dis nie so maklik nie. Met groot drama en ‘n gehuil oor my lot (eintlik maar net bang en sukkel met die asem), gooi ek alles eenkant en begin my werk. Na ‘n goeie uur is die wiel steeds nie reg nie, en ek weier om hulp te aanvaar, ek sal self!!! Uiteindelik is die gaatjie gestop, maar om die dood kry ek nie die wiel styfgepomp nie. Nou gee ek nie ‘n dooie duit om nie, aanvaar maar die handjie wat Maria bysit, maar selfs sy kry die verdomde tube nie styfgepomp nie. ‘n Bakkie vol swartmans gelaai, stop naderhand en vra of hulle kan help, maar nee, die band wil niks weet van volkom nie.
Toe dit net wil begin lyk asof ons gestrand sit, stop ‘n dierbare mensie, Andre, van Mtubatuba langs ons. Hy gee die pomp ‘n go, maar niks. Hy reken hy’t ‘n hoelugdruk pomp by die huis, laai summier die fietse agterop die bakkie en daar gaat ons, te dankbaar dat ons nie die nag in die middel van nerens hoef te kamp nie, alhoewel dit die oorspronklike plan was, maar nog ‘n dag gaan nie seermaak nie. Andre se familie ontvang ons met ope arms, en ons sit saam met die gesin af na die tennisklub toe, waar almal ‘n lekker potjie tennis en muurbal inkry. Daarna huistoe, waar ons wegle in ‘n heerlike maal van braaivleis en bykosse. Sien wat gebeur as jy dink jy’s verlore en gestrand, wondere…

Tuesday, 17 April 2007
ONS EERSTE WEDERVARINGE
DIE ONTNUGTERING:
Alles was anders as wat ons dit verbeel het. Die ontnugtering was so groot, dat ons skoon verbeisterd deur elke dag getrap, en as’t ware survive het. Ons werklikheid was skielik ‘n onwerklikheid. Elke dag was soos ‘n ontdekkings reis, maar die anderster tipe. Ons het bang die toekoms ingestaar, niemand weet werklik presies waar ons is, of wat van ons word nie. Ek weet, voor my heilige siel, dat ons sal fine wees, maar die oorweldigende vrese hou my terug, wil ek gou gou bel, en vra dat iemand ons moet kom haal hier langs die R102, oppad na Durban. Maar nee wat, ons sal fine wees, moet net ‘n bietjie uithou, totdat ons die mas opkom, en die toer trapkuns bemeester, dan kan niemand ons keer nie.
Ons het ‘n lang dag van trap agter die rug, en daar is ‘n vreeslike suid ooste wind wat ons van balans gooi, maar hier is die afrit na Ballito, nog net ‘n klein entjie, dan is ons daar. Ons het nog geen idee waar ons gaan bly nie, en ons finansies is ietwat beroerd, so ons kan nie kieskeurig wees nie. Solank ons ‘n warm bad kan he, en ‘n ietsie vir die honger, dan is ek so goed soos uitgesort! Ons kies eers koers strand toe, want die twee woefies, wil bene rek, en ek kort eers my asem terugkry voordat ek kan blyplek soek.
So gebeur alles weereens, net soos dit beskore is. Ons ontmoet die mees interessante, vreemdste mense, en ons naweek draai in nog ‘n avontuur, wat ons vandag nog speechless laat.
Meer hiervan ‘n ander keer.

Subscribe to:
Posts (Atom)